011 541 9913 | +27 (0) 82 891 6818 enquiries@flyskyclass.com

Gordon Denman

Hierdie is n groot dankie aan u en u medewerkers vir die onvergeetbaar dag wat ons as gesin saam met die DC-4, na Rand Lughawe gevlieg het gister. Ek hoop dat in die toekoms dat daar meer van hierdie tipe vlugte sal wees net om die “Old Lady” in die lug te hou. Nog mals baie baie dankie van die Denman gesin.
2014-03-28T12:12:51+00:00